Tuis

“POTTIES IS PRICELESS”

TWEEDE KWARTAAL

MEI ROOSTER 

12 Wintersport Ben Viljoen Groblersdal (weg)
15 Rugbyproewe
16 Koor ATKV Kompetisie
19 Wintersport – Frikkie Meyer (Tuis)
Skaak Kwalifiserende Toernooi
22 Rugbyproewe
23 Wiskunde Olimpiade SAMF 2e rondte
Netbal Streeks Liga
24 Potties Top Wynveiling
26 Wintersport Frikkie Meyer Ellisras (tuis)
28-31 Bosveld Kunstefees

 TOETSROOSTER 

11/05/2012 EBW / Rekeningkunde
18/05/2012 Wiskunde
Wiskunde Geletterdheid
25/05/2012 Sosiale Wetenskap
Geskiedenis

 STRELITZIA RESTAURANTAANDE

Datum Groep Onderwyser
8 & 9 Mei Gr 12 Groep 1 N. Venter
15 & 16 Mei Gr 12 Groep 2 N. Venter
29 & 30 Mei Gr 10 Groep 1 L. Dekker

Die Graad 12-leerlinge se praktiese eksamen word hierdie kwartaal afgehandel. Indien u by die restaurant wil kom eet, kan u die kantoor (015 491 3201) of Nicolene Venter skakel. 

ALGEMENE NUUS

ONDERRIGGELD 2012 / SCHOOL FEES 2012

Onderriggeld vir 2012 is vasgestel op R7 800-00 per leerder (R710 per maand vir 10 maande en R700 in die elfde maand). Sou u die volle rekening vereffen voor einde Maart 2012, kwalifiseer u vir 10% korting.

Tuition fees for 2012 has been determined at R7 800-00 per learner (R710 per month for 10 months and R700 in the eleventh month). Should you pay the full amount before end March 2012, you will qualify for 10% discount.

SKOOLTYE / SCHOOL HOURS

07:10
Maak asseblief seker dat u kind betyds is vir skool.
Please ensure that your child is at school on time.

AFSPRAKE

Die bestuurspan kan d.m.v. afsprake in die middae na skool gespreek word:

Gr 8    Amy van Deventer
Gr 9    James Steele
Gr 10  Jan Kruger 
Gr 11  Coba Beyneveldt
Gr 12  Johan Meissenheimer

SKOOLDRAG

Geen “bench jackets” mag skool toe aangetrek word nie. Dit is slegs sportdrag. Net ‘n blou kleurbaadjie, die gewone blou skooltrui en die oortrektrui mag gedra word.

Students are not allowed to wear a “bench jacket” to school. It is strictly sportswear. Only the blue blazer, blue school jerseys and blue pull-overs will be allowed.

ONDERSTEUNERSDRAG

‘n Nuwe ondersteunershemp/bloes sal einde Junie beskikbaar wees. Pryse wissel van R185 – R210. Kontant met bestelling. Bestel so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom!

ELITE BODIES GIMNASIUM

Elite Bodies gimnasium by die Rooibos Lapa!
Kom loer gerus in vir meer inligting.

PIERNEEFSAAL

U is welkom om die skool se Pierneefsaal te huur vir alle funksies soos
- troues,
- 21e verjaarsdae,
- spesiale huweliksherdenkings, ens.

Besprekings: Nicolene Venter by die skool.
Prys: R2000 per aand.
(R500 deposito in kontant ingesluit terugbetaalbaar na afloop van funksie.)

AKADEMIE

LECTOR LEESPROGRAM

Om te leer, moet jy kan lees! Die skool bied ‘n gratis diens aan ons leerders waarby leerders hul leesvaardighede (spoed, begrip , oogkoördinasie en vele meer) drasties kan verbeter – die Lector SA Lab Online! Die koste van Lector SA Lab-online in die privaatmark beloop R912 per maand. U kind kan hierdie voorreg gratis geniet!

Leerders kan hulle name tydens eerste pouse by Mev. Niemandt in kamer 25 kom gee. Om teleurstelling te voorkom, moenie versuim nie. Die skool het slegs 100 lisensies uitgeneem, dus sal ons die eerste 100 leerders wat hul name kom gee op hierdie leesprogram kan registreer. Die resultate van hierdie leesprogram is reeds bewys as fenominaal!

HARMONY WISKUNDE OLIMPIADE

23 Mei 2012
14:00 – 16:00 Kamer 13

Seniors:
Sydonia Dias
Neël Swanepoel
Jan-Gerhard Venter
Theunis Botha
Bennie Bronn
Zander Bronkhorst

Juniors:
Marisa Thiart
Mokgaetji Mashaba

WETENSKAP OLIMPIADE 2012

Natuur-, Lewens- en Fisiese Wetenskap Olimpiade
Eksamendatums: 4 en 6 September 2012
Inskrywingsgeld: R15-00 per vraestel
Sluitingsdatum: 2 Mei 2012
Gr. 8- en 9- leerders kan inskryf vir die Natuurwetenskap Olimpiade. Slegs Gr. 10- en 11- leerders mag inskryf vir die Lewens- en/of Fisiese Wetenskap Olimpiade.Betalings word by mev. Ruytenberg in die kantoor gedoen. Bewys van betaling moet voor of op 2 Mei 2012 by mev. Van Rooyen in K22 ingehandig word. Die Natuur- en Lewenswetenskap Olimpiade-vraestel word op 4 September 2012 geskryf en die Fisiese Wetenskap Olimpiadevraestel op 6 September 2012. Vir enige verdere inligting kontak mev. Van Rooyen in K22.

SPORT

Belangrike Wedstryde

23 April 2012

Rugby HPP vs Settlers
o/15  (op Settlers)

24 April 2012

Rugby HPP vs Settlers
o/14 (op Settlers) 

25 April 2012

Hokkie HPP vs Heuwelkruin
Eerste span en o/15B (Tuis)

1ste Rugbyspan 2012 op Facebook.

Namens die Eerste netbalspan wil ons graag al die ouers, Mnr. Hansen en borge bedank wat lekker saam gekuier het by die bekendstellingsfunksie /ouerbraai. Dankie vir die persone wat hand bygesit het en reëlings gehelp tref het. Ons sien uit na ‘n suksesvolle netbalseisoen!

NETBAL OEFENTYE

Maandag tot Donderdag
0/16, 0/17 : 16:00 tot 17:00
1e span : 15:30 tot 17:30
0/14 & 0/15 : 16:00 tot 17:00

LANDLOOP OEFENTYE

Maandag tot Donderdag
16:00
Atletiekveld

KULTUUR

Baie dankie vir almal wat bygedra het tot die Kultuur Gholfdag op 17 Maart 2012. Die fondse gaan aangewend word vir die musiekblyspel wat in Augustus tydens die Kierieklapperfees opgevoer gaan word. Spesiale dank aan die volgende borge:

Pierre Peens
Anglo Platinum Myn
Arons Sport
Boschem
Bornman Snyman & Barnard
Dries Coetzer
Fadzai Marabwa
Garrun Boere Makelaars
Legend Lodges
Mokopane Administrators
Steelpoort Bricks and Paving
Spec-Savers
TAU Industries
Micromatica
MJ & Nelanda Bekker
Bradley’s Cricket Academy
Coty Pompe
Dr. J.D. Vorster
Fruit & Veg
Klein Kariba
Limsoft
Oaks Pub & Grill
SA Brouery
TAN Slaghuis
Wimpy
3@1