Tydens die toneelkompetisie is die volgende toekennings verower:

Skraap:
Regie, verhoogopset

Agter die Skerms:
Uitmuntende spel: Karin Visser
Kostumering
Nuutgeskrewe teks (deur Liezel Harris)

BOSVELD KUNSFEES
9 June 2010

Trofeëwenners

TROFEE

LEERLING

GR

Beste Gedramatiseerde Werk Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Gedramatiseerde Werk Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Form Werk Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Form Werk Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Monoloog Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Monoloog Gr 10-12 Karin Visser

11

Bladlees Gr 8-9 Iné Vorster

9

Bladlees Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Onvoorbereide Werk Nelia Pretorius

12

Beste Redenaar Gr 8-9 Sulize vRooyen

8

Beste Redenaar Gr 10-12 Danny Visser

11

Beste Voordragprogram Mari vdWateren

10

Beste Bybelvoordrag Aninka JvRensburg

10

Beste Prestasie (nie-Moedertaal) Senathi Kgoele

10

Beste Mimiek: Voorbereid en Onvoorb. Nelia Pretorius

12

Susan vRooyen Gr 8-9 Iné Vorster

9

Senior Algeheel Gr 10-12 Nelia Pretorius

1

Trofeëwenners

TROFEE

LEERLING

GR

Beste Gedramatiseerde Werk Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Gedramatiseerde Werk Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Form Werk Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Form Werk Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Monoloog Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Monoloog Gr 10-12 Karin Visser

11

Bladlees Gr 8-9 Iné Vorster

9

Bladlees Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Onvoorbereide Werk Nelia Pretorius

12

Beste Redenaar Gr 8-9 Sulize vRooyen

8

Beste Redenaar Gr 10-12 Danny Visser

11

Beste Voordragprogram Mari vdWateren

10

Beste Bybelvoordrag Aninka JvRensburg

10

Beste Prestasie (nie-Moedertaal) Senathi Kgoele

10

Beste Mimiek: Voorbereid en Onvoorb. Nelia Pretorius

12

Susan vRooyen Gr 8-9 Iné Vorster

9

Senior Algeheel Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

 

Wenners – Juniors:

3de plek: Dewald de Beer

2de plek: Laurika van Niekerk

1ste plek: Sulize van Rooyen

Seniors:

3de plek: Tshephiso Somo

2de plek: Carla Mostert

1ste plek: Danny Visser

Van ons leerders gaan deelneem aan die eerste rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie op

29 April te Ben Viljoen, sowel as die Bosveld Kunstefees en die Interhoër redenaarskompetisie.

Ons hou vir julle duim vas!!

ATKV – Redenaars 2010
9 December 2009

Redenaarswerkswinkel vind plaas op Saterdag, 16 Januarie 2010 by H.P.P. teen ‘n minimale koste (2009 was ±R50 per leerder).

Redenaarskompetisie
Graad 8 en 9 (5-7 minute)
Tienerkommunikasie
Trots
Erkenning
Graad 10-12 (5-7 minute)
Sisteme
Kompromie
Wasem

Inskrywings vir die ATKV Kompetisie sluit op 15 Februarie 2010.

Alle belangstellendes word genooi om solank jou gedagtes agtermekaar te kry vir jou unieke tema.

Junior Huistaal
1481 leerders in Suid Afrika het deelgeneem. Die gemiddeld is 61 %.
16 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het deelgeneem. Die gemiddeld wat ons leerders behaal het is 60%.

Wenners in Limpopo Provinsie vir hierdie afdeling:
Zander Bronkhorst 3de plek 80%

Junior Eerste Addisionele Taal
1557 leerders in Suid Afrika het deelgeneem. Die gemiddeld is 58 %.
25 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het deelgeneem. Die gemiddeld wat ons leerders behaal het is 50%.

Wenners in Limpopo Provinsie vir hierdie afdeling:
Nazmeera Badrodin 5de plek (gedeel) 78%
Aarifah Suliman 8ste plek (gedeel) 72%
Hajra Ismail 10de plek 69%

Junior Afrikaanse Olimpiade
7 September 2009

Junior Afrikaanse Olimpiade vind plaas op Dinsdag, 8 September 2009 by HPP vanaf 13:00 – 15:00.

 

Daar is 20 deelnemers in die afdeling vir Huistaal en 26 deelnemers in die afdeling vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. 

 

 

 

 

 

AARDKLOP hier kom ons!
4 September 2009

Die toneelstuk Doringrosie van Roosfontein is landwyd as een van die Top 10 toneelstukke van die ATKV-tienertoneel in die kompetisie aangewys. Dit beteken dat die toneelstuk by AARDKLOP in Potchefstroom opgevoer gaan word by Laerskool President Pretorius.

28 September om 13:30 Kleedrepetisie
29 September om 11:30 Opvoering
30 September om 18:00 Opvoering

Kunsfees 2009
21 August 2009

Baie geluk aan die kategorie wenners by die Bosveld kunsfees musiek afdeling:

 

Carla Mostert :  Vokaal (Graad 9) 

Lane van Zyl :  Vokaal (Graad 12) , Volksliedjies begeleid, Kunslied en Voordragprogram

Isabel Joubert : (Graad 10)  Hoogste % vir 2 vokale solos en 2 instumentale solos

 

Die beoordelaars was:  Instrumentaal:  Marianne Feenstra en Vokaal:  Professor Elsbeth Hugo

SA’s Dans – Pretoria
17 August 2009

14 en 17e Augustus

 

Kevin du Plooy – Algehele 2de plek vir Hip-Hop – 90%

Carla Mostert -   Modern en Hip-Hop 88% en 92%

Charonèl Spies – Algehele 1ste plek vir Hip-Hop – 92.5%.

 

Hierdie drie dansers is gekies om SA te verteenwoordig

by ‘n internasionale kompetisie volgende Junie in Boston in die V.S.A. 

Baie geluk!!  Julle is ons trots.

« Vorige bladsy