O/17 Naaswenners van Limpopo
25-26 Julie – Deelname aan die SASN Kampioenskappe by Bergsig Hoërskool in Rustenburg.
Vertrek 12uur op 24 Julie.
Netbal Afrigting
18-19 Julie – Marina de Goede kom vir intensiewe afrigting by Piet Pot. Vir alle O/14, O/16 en O/17 spelers.
Koste: R80
Betaal asseblief Maandag 14 Julie by Me. Lientjie Venter.