31 Januarie 2009 

ITEM NAAM KATEGORIE BEHAAL PUNTE
100m Marco Mason S o/17 10.9 sek 784
110m Hekkies Ockert Groenewald S o/19 14.7 sek 740
100m Verster Nel S o/16 11.3 sek 720
800m Lourens van Dyk S o/19 1:57.70 694
400m Elsje Swanepoel D o/16 60.67 sek 669
100m Mahlatse Baloyi S o/17 11.4 sek 667
100m Suzanne Vosser D o/17 12.80 sek 651
200m Jeandre Pearton S o/19 23 sek 649
100m Santie Barwise D o/15 13.20 sek 645
Verspring Roche Nel S o/14 5.33m 639
Motorfiets Uithourit
30 January 2009

30 Januarie 2009

Juandré Duvenhage het die naweek aan die eerste been van die “Regional Endure” motorfietswedren deelgeneem.

Plek: Heidelberg
Afstand: 160km
Kategorie: 125cc
Plek behaal: 16de van 25 deelnemers

Sy volgende wedren is 27 Februarie 2009 te Ermelo oor ‘n afstand van 400km.

Nuusbrief Nr 3
30 January 2009

30 Januarie 2009

 

Lees Die Nuus Pot nuusbrief hier …

Restaurantaand
27 January 2009

Graad 12 Restaurantaand met Mev. Muriel Mans.

Restaurantaand
26 January 2009

Graad 12 Restaurantaand met Mev. Muriel Mans.

Huissport/ House Sports
22 January 2009

22 Januarie 2009 / 22 January 2009 

Baan Items begin om 08:00
Track Items start at 08:00

Huissport / House Sports
21 January 2009

21 Januarie / January 2009 

Veld Items begin om 14:00
Field Items start at 14:00

Valentynsbal
20 January 2009

Dinsdag – 20 Januarie 2009?
Alle Graad 11 ouers is welkom om die Valentynsdans vergadering
by te woon om 18:00 in die Personeelkamer.

Tuesday – 20 January 2009
All Grade 11 parents are welcome to attend the Valentines Dance
meeting at 18:00 in the Staff Room.

Tweekamp
17 January 2009

Baie geluk aan al die atlete wat 17 Januarie 2009 aan ‘n interprovinsiale byeenkoms te Nelspruit
deelgeneem het. Julle het baie goed presteer!

Uitslae:    

Leerders

Hardloop Tyd

Hardloop  Punte

Swem Tyd

Swem Punte

Totale Punte

Plek Behaal

Seuns o/15
J. vd Walt

7:03:95 (2km)

1080

1:09:48 (100m)

1106

2186

5

J. Coetzer

7:32:67 (2km)

937

1:18:93 (100m)

1011

1948

9

Dogters o/15
C. Vorster

4:01:45 (1km)

993

1:17:04 (100m)

1030

2023

7

Dogters 0/19
I. Coetzer

4:01:27 (1km)

919

1:06:93 (100m)

1131

2050

2

Redenaarswerkswinkel
17 January 2009

17 Januarie te HPP.

« Vorige bladsy