Noord-Gauteng Interprovinsiale Kampioenskappe 30 – 31 Maart 2009
| Waltie Fourie | o/21 | Sporter | 1405 uit 1600 |
| Robert Vorster | o/16 | Sporter | 1286 uit 1600 |
| Jaco Boshoff | o/21 | Veer | 1165 uit 1600 |
Jaco Boshoff verower 2 silwer en 1 goue medalje tydens die kompetisie.
POSLIGA vind plaas in die skool saal op 9 Mei 2009. Almal wat belangstel is welkom om dit by te woon.
OEFENTYE: Woensdae en Vrydae in Rooiboslapa vanaf 14h00. Nuwe skuts is welkom.