30 Mei 2009
Uitslae:
Tes Bester 4e
Gerald Kekana 6e
Robert Labuschagne
Niel Venter
Baie geluk met jul prestasie!!
30 Mei 2009
Uitslae:
Tes Bester 4e
Gerald Kekana 6e
Robert Labuschagne
Niel Venter
Baie geluk met jul prestasie!!
30 Mei 2009
Baie geluk aan elkeen van die spanne met die pragtige netbal wat julle Saterdag gespeel het.
Julle kan baie trots wees op julle spel!!
Dit was iets besonders om ons 1e en o/14A spanne te sien speel in ‘n gelykop stryd Saterdag.
Speler van die wedstryd:
1e span gelyk Chantel Thomson
o/14A gelyk Mahlatse Gwangwa.
o/14B wen Tuanette Louw
o/15A verloor Juan-Marie Marais
o/15B verloor Ada Oosthuizen
o/16A verloor Lerato Lesoo
o/17A wen Janarize de Klerk
2e wen Esmarie Blignaut
30 Mei 2009
Hokkie
Speler van die Wedstryd:
|
1ste |
wen 4 – 0 |
Antoinette Human |
|
2de |
wen 3 – 0 |
Melanie Scheepers |
|
o/16A |
wen 2 – 0 |
Klara Smit |
|
o/15A |
wen 1 – 0 |
Mar-Louise Muller |
|
o/ 14A |
wen 3 – 1 |
Bianca Junius |
Rugby
Speler van die Wedstryd:
|
o/14 |
0 – 14 |
Juan Korff |
|
o/15 |
43 – 5 |
Philip Foord |
|
o/16 |
15 – 10 |
Chris de Witt |
|
2de span |
11 – 0 |
Heinrich Swartz |
|
1ste span |
31 – 16 |
Virgilio de Mendonca |
Skuts van HPP wen PHS uitnodiging. Verower 12 van die 21 medaljes.
Uitslae:
o/21 sporter Wynand Fourie goud x 1
o/21 veer Jaco Boshoff goud x 2
o/16 sporter Robert Vorster goud x 2
o/16 sporter Natasha Pienaar silwer x 1
Algehele wenner, m.a.w. die hoogste telling uit 1000:
Veer: Jaco Boshoff
Sporter: Robert Vorster
Skole deelgeneem: PHS, HPP, Louis Trichardt, Merensky en Ben Vorster.
1 Gerald Kekana (s/15 1e)
2 Tes Bester (d/17 3e)
3 Neil Venter (s/19 4e)
4 Robert Labuschagne (s/17 6e)
5 Sakkie Nel (s/15 -)
Geluk aan die volgende seuns wat span gehaal het:
A span: Charles van Staden (Cravenweek span)
B span: Renier Labuschagne & Marco Mason (Akademie week span)
o/16A : Juan Smit
o/16B: Chris de Witt
Die volgende seuns is deur na die finale rondte provinsiale proewe wat plaasvind Dinsdag
26 Mei in Nylstroom teen die Valke!! Baie geluk, ons is trots op julle!!
A span: Charles van Staden
B span: Renier Labuschagne & Marco Mason
o/16 : Chris de Witt & Juan Smit
29 Mei 2009
1ste span seuns wen 4 – 1
2de span seuns wen 5 – 1
1ste span dogters wen 6 – 0
Area-liga wedstryd:
Donderdag 28 Mei.
Junior Fase – Graad 7 – 9
Daar is twee vraestelle beskikbaar: Afrikaans Huistaal & Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Sluitingsdatum: Woensdag, 27 Mei 2009.
GEEN LAAT INSKRYWINGS WORD AANVAAR NIE!!
Koste: R30 per leerder, betaalbaar by Me. J. Lessing, Kamer 16.