“A to Z Coaching” bied gedurende die Julie vakansie ‘n gevorderde atletiekkursus vir leerlinge tussen 12 en 19 jaar aan. Die kursus behels spesialis afrigting, motivering, dieet riglyne en fisiese toetsing. Die kursus word aangebied deur Adri Schoeman, Mertle Bothma, Stephani Kotze, Christine van der Merwe en Rudi Potgieter. Atlete sal bywoningsertifikate, oefenprogramme en toetsresultate ontvang.

Die koste beloop R1 500 en enige navrae kan gerig word aan Hennie Boshoff by 084 707 8594.

o/17A Netbalspan

Die toernooi begin op Vrydag 24 Julie 2009 vanaf 15:00 – 19:30 en Saterdag 25 Julie van 08:30 – 14:00.

Ons vertrek reeds om 08:00 die oggend. 

Me R. Groenewald, M. de Beer en L. Venter gaan die span vergesel.

Kostes is R250 per leerder.  Elke speelster sal vandag ‘n brief ontvang van Me. Venter.

Baie wedstryde gaan gespeel word en dit gaan vir elke kind van onskatbare waarde wees.

Kontakpersoon Me. Lientjie Venter 082 867 7163.

 

 

 

Na die vakansie neem ons opkomende 1e span aan die TUKS Drie Druk Kompetisie in Pretoria deel. 

 

Die proefwedstryde sal op Dinsdag 21 Julie plaasvind.  Die span gaan daarna aan 5 agtereen-volgende wedstryde by L.C. de Villiers Stadion deelneem op 6 Augustus, 14 Augustus, 21 Augustus, 28 Augustus en 4 September. 

 

Al die o/16 en o/17 seuns moet sorg dat hulle fiks bly gedurende die vakansie sodat ons slaggereed vir die 3 Druk Reeks kan wees.

Charles van Staden (Cravenweek span) :  Oos Londen 12 – 18 Julie

 

Renier Labuschagne &  Marco Mason   (Akademie week span):  Pretoria 28 Junie – 2 Julie.

 

 o/16A :   Juan Smit :  Riversdal 5 – 9 Julie

 

 o/16B:   Chris de Witt  :  Vereeniging 29 Junie – 2 Julie.

 

 

 

Baie sterkte!!

Netbal Streeksliga
20 June 2009

Die streeksliga vind plaas te Nylstroom.

Semi-Finale:

                                                                                                                                                                                Speler van die wedstryd

 

o/14A

Verloor 2 – 0

teen Stanford

Liezl Horn

o/15A

Wen 4 – 0

teen Louis Trichardt

Mari van der Wateren

o/16A

Wen 4 -0 (penalties)

teen Nylstroom

Isabel Joubert

2de span

Wen 3 – 0

teen Louis Trichardt

Suzaan Vosser

Hokkie Finale:

                                                                                                                                                                                Speler van die wedstryd

 

o/14B

Gelyk 0 – 0

teen Frikkie Meyer (deel beker)

Tumi Shirindi

o/15B

Gelyk 1 – 1

teen Frikkie Meyer(deel beker)

Chantelle Farrell

2de span

verloor 1 – 3

teen Hans Strijdom

Melanie Scheepers

o/15A

verloor 1 – 2

teen Ben Viljoen (ekstra tyd)

Dané Venter

o/16A

verloor 0 -1

teen Ben Viljoen

Charné Steyn

o/16A span het in ‘n baie spannende wedstryd teen Ben Vorster baie goed presteer en hul opponente behoorlik onder druk geplaas.  Uiteindelik moes ons egter die knie buig met ‘n telling van 29 – 21. 

 

Baie geluk aan ons o/16A span.  Ons is baie trots op julle!!   

Baie geluk aan die volgende atlete: 

 

Tes Bester                      d/17            2de

Robert Labuschagne     s/17            4de

Julie Golftoer
12 June 2009

Nyati golftoer by Sun City.  Speel 13 – 17 Julie.  4 Golfbane, onder andere die Gary Player,

Sun City, Lost City en Pecan Wood golfbane.  Hendrik Malan organiseer die toer.  Kostes

R2800 per leerder.  Kontak gerus vir Mnr. Malan indien u wou saamgaan:  084 601 6444. 

Almal welkom. 

Tennis
12 June 2009

1ste seuns span is Waterberg Liga wenners en speel in die 3de kwartaal uit vir Limpopo!!

 

Baie geluk!! 

« Vorige bladsy