Vir meer inligting : Kierieklapper Kunstefees 2009
31 August 2009
28 August 2009
Manie Coetzer is gekies om deel te wees van die SA Driespan wat aan die ‘2009 ITU World Triathlon Championships’ gaan deelneem. Hy sal SA verteenwoordig in die mans 18 – 19 ouderdomsgroep. Die kampioenskappe word van 9 – 13 September in Australië gehou.
Ons is trots op jou dat jy so ver gevorder het en wens jou sterkte toe!!
28 August 2009
Piet Potgieter kolf eerste, maak 139 in 25 boulbeurte. Almal uit.
Beste Kolwer: Petra Stassen 56 nie uit nie.
PHS kolf en ons haal almal uit vir slegs 94 lopies na 25 overs.
HPP wen met 47 lopies.
Beste bouler : Tatum le Roux: 4 paaltjies vir 21 lopies in 9 boulbeurte.
: Lenice van Eyk: 3 paaltjies vir 31 lopies in 9 boulbeurte.
28 August 2009
Ons het HTS Tuine 2 – 1 gewen.
27 August 2009
Piet Potgieter se eerste vissegala is op 27 Augustus vir die eerste keer in die nuwe swembad gehou. Baie goeie tye is opgestel en ons sien uit na die Interhoër Swem 9 Oktober.
Die trofeewenners is:
Junior Victrix Ludorum: Amy Peens
Junior Victor Ludorum: Christo Grové
Senior Victrix Ludorum: Rozelle Hattingh
Senior Victor Ludorum: Wynand Fourie
Baie geluk aan ons top-swemmers!
27 August 2009
Baie geluk aan die volgende speelsters:
0/14 Beste speelster : Leoné Potgieter
Beste vordering : Alisha Smit
0/15 Beste speelster : Juan-Marie Marais
Beste vordering: Rose Kwinana
0/16 Beste speelster: Lucille Stander
Beste vordering: Lerato Leso
0/17 Beste speelster: Lisa-Maré van der Merwe
Beste vordering: Nalize Groenewald
Tweede span Beste speelster: Izanne Coetzee
Beste vordering: Chanel Malherbe
Eerste span Beste speelster: Maria Yeates
Beste vordering: Chantel Thomson
Oorhandiging van trofee
· Beste speelster – Juniors Santie Barwise
· Beste vordering – Juniors Juan-Marie Marais
· Beste vordering – Seniors Janarize de Klerk
26 August 2009
By die geleentheid het ons alle rolspelers bedank en die volgende trofeë is oorhandig:
1. Kategorie wenners: Dogter Seun
Beste worpe: Nalize Groenewald Thiaan Kruger
Beste spronge Antoinette Human Tumisang Shika
Beste hekkies Suzanne Vosser Ockert Groenewald
Middel afstande Imogen van Wyk Lourens van Dyk
Naellope Suzanne Vosser Verster Nel
Top 10 Atlete
1. Ockert Groenewald (804.2)
2. Verster Nel (798.2)
3. Mahlatse Baloyi (743.8)
4. Santie Barwise (704.4)
5. Marco Mason (702.0)
6. Juan Korff (700.8)
7. Tumisang Shika (699.2)
8. Suzanne Vosser (692.2)
9. Antoinette Human (684.4)
10. P.J. Niemandt (678.4)
22 August 2009
o/15 : Piet Potgieter kolf eerste en teken 153 lopies aan.
Nylstroom kolf tweede en teken 150 lopies aan.
HPP wen met 3 lopies.
Beste kolwer: Pierre Swanepoel – 56 lopies.
Beste boulers: Pierre Swanepoel 4 paaltjies in 8 beurte.
Staan 20 lopies af.
Justin Foster 2 paaltjies in 8 beurte staan 8 lopies af.
*Pierre Swanepoel en Louis Terblanche vennootskap: 83 lopies!
1ste : HPP – 197/10 in 39 beurte.
Nylstroom – 194/10 in 40 beurte.
HPP wen met 3 lopies.
Beste boulers:
Freddy Prozesky 4 paaltjies 32 lopies (10 beurte).
Charles van Staden 2 paaltjies 39 lopies (10 beurte).
Beste kolwers:
Freddy Prozesky – 67 lopies.
Johan du Plessis – 46 lopies.
22 August 2009
o/13: veerafdeling Willem Uys goud
Janco Meiring silwer
Adriaan Steyn brons
o/13: sporter Nicolai van Niekerk silwer
Alvin van Niekerk brons
o/16: sporter Robert Vorster brons
o/21: veerafdeling Jaco Boshoff goud
Annalize Steyn brons
o/21: sporter Wynand Fourie goud
Die volgende skuts is gekies as deel van die SA’s span:
Jaco Boshoff, Willem Uys, Janco Meiring, Robert Vorster, Alvin van Niekerk, Natasha Pienaar, Nicolai van Niekerk en Waltie Fourie
21 August 2009
Baie geluk aan die kategorie wenners by die Bosveld kunsfees musiek afdeling:
Carla Mostert : Vokaal (Graad 9)
Lane van Zyl : Vokaal (Graad 12) , Volksliedjies begeleid, Kunslied en Voordragprogram
Isabel Joubert : (Graad 10) Hoogste % vir 2 vokale solos en 2 instumentale solos
Die beoordelaars was: Instrumentaal: Marianne Feenstra en Vokaal: Professor Elsbeth Hugo