Junior Huistaal
1481 leerders in Suid Afrika het deelgeneem. Die gemiddeld is 61 %.
16 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het deelgeneem. Die gemiddeld wat ons leerders behaal het is 60%.
Wenners in Limpopo Provinsie vir hierdie afdeling:
Zander Bronkhorst 3de plek 80%
Junior Eerste Addisionele Taal
1557 leerders in Suid Afrika het deelgeneem. Die gemiddeld is 58 %.
25 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het deelgeneem. Die gemiddeld wat ons leerders behaal het is 50%.
Wenners in Limpopo Provinsie vir hierdie afdeling:
Nazmeera Badrodin 5de plek (gedeel) 78%
Aarifah Suliman 8ste plek (gedeel) 72%
Hajra Ismail 10de plek 69%