Hoërskool Piet Potgieter
By die Hoërskool Piet Potgieter op Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo, gaan dit ook baie goed.
Volgens mnr. Jas Hansen, hoof, het die skool aanvanklik sowat 700 Afrikaanse leerlinge gehad, maar net ná 1999 het dit begin afneem.

Lees meer …