ATKV – Redenaars 2010
9 December 2009

Redenaarswerkswinkel vind plaas op Saterdag, 16 Januarie 2010 by H.P.P. teen ‘n minimale koste (2009 was ±R50 per leerder).

Redenaarskompetisie
Graad 8 en 9 (5-7 minute)
Tienerkommunikasie
Trots
Erkenning
Graad 10-12 (5-7 minute)
Sisteme
Kompromie
Wasem

Inskrywings vir die ATKV Kompetisie sluit op 15 Februarie 2010.

Alle belangstellendes word genooi om solank jou gedagtes agtermekaar te kry vir jou unieke tema.

GRAAD 8
1. Vorster, Iné
2. Bhayat, Mohammed
3. Devandran, Kanchana
4. Grové, Christo
5. Foster, Justin
5. Horn, Liezl
7. Scheepers, Catharina
7. Swanepoel, J.
9. Thulsie, Sarisha
10. van Wyk, Simoné 

GRAAD 9
1. Janse van Rensburg, Aninka
2. Suliman, Aarifah
3. Badenhorst, Carmen
3. Matlou, Mokabi
5. Bronn, Bennie
5. Malan, Esther-Marie
7. Badrodin, Nazmeera
7. Ismail, Hajra
7. Mostert, Werner
7. Nanabava, Nabilah

GRAAD 10
1. Smit, Klara
2. Swanepoel, Elsje
3. Makhafola, Nonna
4. Hechter, Ineke
4. Mnisi, Thando
6. Venter, Michiel
7. Barnard, Alicia
7. Viljoen, Gesina
9. Joubert, Isabella
10. Dias, Sydonia
10. van Greunen, J.J.

GRAAD 11
1. Groenewald, Nalize
2. Vosser, Suzanne
3. Bronn, Beondi
4. Matlou, Thapelo
5. Kruger, Thiaan
5. Wyma, Victor
7. Steyn, Jana
8. De Beer, Louis
8. Devandran, Kaushaliya
8. Meyer, Bryan
8. Venter, Marthie

Baie dankie vir ‘n puik 2009. Dankie aan elke ouer, personeellid, leerder en vriend. U bydrae was fantasties. Dit word opreg waardeer. Dankie vir u lojaliteit en ondersteuning – 2009 sal opgeteken word as nog ‘n groot jaar vir Hoërskool Piet Potgieter. ’n Heerlike Kersvakansie word u toegewens. Mag u die Goeie Tyding van Groot Blydskap ervaar en mag die nuwe jaar vir u groot seën, blydskap en voorspoed bring.

Thank you for an excellent 2009. Thank you to each parent, educator, learner and friend. Your contribution was fantastic. It is really appreciated. Thank you for your loyalty and support – 2009 will be noted as another great year for Hoërskool Piet Potgieter. I hope you enjoy a wonderful holiday. May you experience the Good Message of Great Happiness and may the new year bring you blessings, happiness and prosperity.

A.J. Hansen