|
ATLEET |
ITEM |
AFDELING |
PRESTASIE |
ABSA PUNT |
|
Juan Korff |
HS |
S/15 |
1.75m |
744 |
|
Verster Nel |
100m |
S/17 |
11.30s |
693 |
|
Mahlatse Baloyi |
110m H |
S/19 |
15.10s |
675 |
|
Roché Nel |
VS |
S/15 |
5.75m |
664 |
|
Estee Pretorius |
HS |
D/14 |
1.45m |
623 |
|
Cecil Mothoa |
HS |
S/19 |
1.80m |
618 |
|
Ruan Deacon |
HS |
S/19 |
1.80m |
618 |
|
Marco Mason |
100m |
S/19 |
11.50s |
609 |
|
Heleen Peens |
VS |
D/16 |
4.77m |
602 |
|
Antoinette Human |
DS |
D/19 |
10.36m |
602 |
30 January 2010
30 January 2010
Eerste rondte / First round : 17 Maart / March
Tweede rondte / Second round : 18 Mei / May
Koste / Cost : R20
Sluitingsdatum / Closing date : 1 Februarie / February
Registreer / Register : Kamer / Room 13 (L. Venter)
29 January 2010
Lenice van Eyk het ‘n uitnodiging ontvang vanaf die SA Tennisvereniging om aan ‘n Super Squad toernooi deel te neem. Die top 8 0/16 dogtes in die land is uitgenooi na die toernooi wat sal plaasvind 2 – 6 Februarie in Johannesburg. Keith Diepraam, afrigter van die SA Super Squad sal tydens die toernooi spelers evalueer vir moontlike insluiting in die SA Super Squad. Onder die top 8 spelers is Lenice die enigste dogter wat nog op die skoolbanke sit. Die res van die groep is by tennisskole waar hulle voltyds tennis speel.
21 January 2010
1. Juan Korff – Hoogspring S/15 (Prestasie: 1.75m; ABSA punt: 744)
2. Mahlatse Baloyi – 100m S/19 (Prestasie: 11.00s; ABSA punt: 714)
3. Verster Nel – 100m S/17 (Prestasie: 11.30s; ABSA punt: 690)
4. Roché Nel – 100m S/15 (Prestasie: 11.70s; ABSA punt: 678)
5. P.J. Niemandt – 100m S/16 (Prestasie: 11.70s; ABSA punt 635)
6. Suzanne Vosser – 100m D/19 (Prestasie: 12.70s; ABSA punt 629)
7. Marco Mason – 100m S/19 (Prestasie: 11.40s; ABSA punt 626)
8. Victor Wyma – 100m S/19 (Prestasie: 11.50s; ABSA punt 606)
9. Gert de Beer – SG S/16 (Prestasie: 47.72m; ABSA punt 594)
10. Klaas Galane – VS S/17 (Prestasie: 6.05m; ABSA punt 594)
21 January 2010
21 Januarie 2010
Blouspan 481 punte
Oranjespan 612 punte
Junior Victrix Ludorum : Estee Pretorius
Junior Victor Ludorum : Roché Nel
Senior Victrix Ludorum : Suzanne Vosser
Senior Victor Ludorum : Mahlatse Baloyi
16 January 2010
Saterdag 16 Januarie 2010 het atlete aan die Internasionale byeenkoms te Mpumalanga gaan deelneem. Baie geluk met julle goeie prestasies wat julle behaal het.
|
Kategorie |
Naam |
Hardloop Tyd |
Punt |
| S o/15 | Pierre Swanepoel |
07:23:01 |
987 |
| S o/17 | Johan van der Walt |
07:08:55 |
958 |
| D o/13 | An-Mari Vorster |
03:42:54 |
1087 |
|
Kategorie |
Naam |
Swem Tyd |
Punt |
| S o/15 | Pierre Swanepoel |
01:25:01 |
950 |
| S o/17 | Johan van der Walt |
01:07:08 |
1074 |
| D o/13 | An-Mari Vorster |
01:12:47 |
1076 |
|
Kategorie |
Naam |
Totaal |
Plek |
| S o/15 | Pierre Swanepoel |
1937 |
7e |
| S o/17 | Johan van der Walt |
2032 |
4e |
| D o/13 | An-Mari Vorster |
2163 |
3e |
15 January 2010
Louis de Beer (Gr 12) het die afgelope vakansie vanaf 27 Desember 2009 tot 13 Januarie 2010 aan die opwindende Kalahari Vasbyt deelgeneem. Hierdie avontuur sluit in bungee-spring, snelstroom vlottery (white water rafting), roetemarse en duinry met vierwielmotorfietse. Vasbyters verken die Victoria waterval en Zambesirivier, Selebi Pikwe in Botswana asook die Okavango Delta; Piper Pan en die Khama Rhino Sanctuary. Die toer eindig by Kein Kariba. Vasbyters ontdek die wonder van die natuur en groei nader aan hul Skepper.
Baie geluk, Louis! Ons is trots op jou.
Belangstellendes kan met Louis gesels of die webwerf besoek by
15 January 2010
Praktiese en/of teoretiese UNISA eksamenuitslae:
(September/Oktober 2009)
Zeldri Nel
Slaag klavier Gr 3 met eervolle vermelding
Slaag teorie Gr 3
Megan Lombard
Slaag klavier Gr 2 met eervolle vermelding
Slaag klavier Gr 3
Jana Dodd
Slaag klavier Gr 3 met eervolle vermelding
Elsje Swanepoel
Slaag klavier Gr 7 met eervolle vermelding
Slaag teorie Gr 5 met lof
Isabel Joubert
Slaag klavier Gr 5 met eervolle vermelding
15 January 2010
Hoërskool Piet Potgieter verwerf 118 onderskeidings in 2009. Uit 152 matrikulante slaag 70 met universiteitstoelating en 142 slaag die Senior Sertifikaat Eksamen.
Baie geluk aan die volgende matrikulante met al hul onderskeidings:
Jané Viljoen (7)
Esmari Blignaut (6)
Veronica Leibrandt (6)
Christelle Badenhorst (5)
Rina Celliers (4)
Chantel Thomson (4)
Lané van Zyl (4)
11 January 2010
Baie dankie aan die volgende leerkragte wat ons skool verlaat. U was werklike staatmakers. Sterkte vir die toekoms:
Marieta Thomson (23 jaar)
Sian Viljoen (3 jaar)
Riaan Foord (3 jaar)
Joe de Kock (2 jaar)