1. Hokkie – 1ste span en o/16A: Bloemfontein 7 – 10 April

 

Vertrek 7 April na Bloemfontein en sal 10 April terug wees.
Elzette Badenhorst en Cisca van der Merwe vergesel die twee spanne.
Adaleen Holliday, Carmen Mason en Sian Viljoen gaan saam as hulpafrigters en skeidsregters.

 

Hokkie – o/14A en o/15A span: Groblersdal 31 Maart tot 3 April

 

Vertrek 31 Maart na Hoërskool Ben Viljoen (Groblersdal) en sal 3 April terug wees.
Ansie Glover en Melanie du Toit vergesel die twee spanne.
Wilma van Rooyen gaan saam as hulpafrigter.

2. Netbaltoer vir die 1ste span: Weskaap 27 Maart – 3 April

 

Wedstryde gaan gespeel word teen Strand Hoër. Tydens ‘n netbalkliniek te Stellenbosch gaan 2 wedstryde gespeel word en ook teen Paarl Vallei in Somerset-Wes en teen Hottentots Holland Hoërskool.
Onderwysers: Me. Retha Groenewald, Mnr. Alec Groenewald en Me. Lorinda Dekker.

 

 

Vertrek: Saterdag 27 Maart om 06:00.
Vervoer: Skool se bussie – bestuurder: Mev. Lientjie Venter.
Terugkoms: Saterdag 3 April

Borge: Meat City, Goudsmid, Kier, Garrun Boere Makelaars.

Alle donasielyste en vrywaringsvorms moet Woensdag 24 Maart by Me. Venter ingehandig word en gelde moet dan by Me. Groenewald inbetaal wees.

 

 

3. Rugbytoer vir die o/14A, o/15 en o/16 en 2de spanne:

Nylieweek te Nylstroom 28 Maart – 1 April

 

o/14: Afrigters: Herman Ley en Frikkie
o/15: Afrigters: Tiandré du Preez en Tiaan Coetzer o/16: Afrigters: Dries van der Merwe en André Grové

2de span: Afrigters: Danie Verster , Ruan Beyneveldt en Mnr. Hansen

Busse vertrek Sondag 28 Maart om 14:00 vanaf die skool na Nylstroom.

 

4. Rugbytoer vir die 1ste span: Volksrust 4 – 8 April

 

Afrigters: Cas Badenhorst, Hendrik Malan en SJ Jonker.

Bus vertrek Sondag 4 April om 09:00 na Volksrust.

 

Die volgende swimmers het gekwalifiseer om aan die Level 3 Nasionale Gala in Oos Londen te

gaan deelneem. Kwalifiserende tyd word deur Swem Suid-Afrika bepaal en dis ‘n besondere

prestasie om vir hierdie gala te kwalifiseer:

1. Nita-Marie Nel: 100m vryslag

2. Amy Peens 100m vryslag en

100m rugslag

3. Dewald de Beer 100m borsslag

4. Christo Grové 100m vryslag

200m vryslag

100m rugslag

200m rugslag

200m Individuele wisselslag

Elke swemmer mag dan ook aan al die 50 meters deelneem en nog 3 items van sy keuse kies.

Baie sterkte aan hierdie 4 swemmers. Ons hou styf duimvas dat jul sal deurdring na die ‘finals’

waar die top 8 dan teen mekaar sal deelneem!!

Hierdie byeenkoms vind plaas by die atletiekstadion van Hoërskool Hans Strijdom. Die byeenkoms begin om 09:00 en sal tot ongeveer 17:30 duur. Atlete moet ten minste een uur voor hul item aanmeld sodat identifikasie gekontroleer kan word. Atlete neem ook deel in die drag van die Waterbergstreek.

Die volgende atlete het gekwalifiseer vir deelname aan die Limpopokampioenskappe:

1. Dané du Plessis 400m, 800m

2. Estee Pretorius VS, HS

3. Alicia Snyder SW

4. Simoné van Wyk 100m, 90mH

5. Santie Barwise 400mH

6. Chantell Kruger SG

7. Helene Peens 200m, VS

8. Christelle Pretorius 100mH, 100m

9. Lenice van Eyk SG

10. Nalize Groenewald SW

11. Antoinette Human HS, VS, DS

12. Imogen van Wyk 400m, 800m

13. Suzanne Vosser 100m, 200m, 100mH

14. Juan Korff HS

15. Kagiso Magongoa 400m

16. Roche Nel 100m, 200m, VS

17. James Marais GS

18. Verster Nel 100m, 200m

19. Termterius Serope DS

20. Mahlatse Baloyi 110mH

21. Ruan Deacon HS

22. Thiaan Kruger SG

23. Cecil Mothoa HS, DS

24. Randy Tladi DS

Baie sterkte aan al ons atlete!!

Wenners – Juniors:

3de plek: Dewald de Beer

2de plek: Laurika van Niekerk

1ste plek: Sulize van Rooyen

Seniors:

3de plek: Tshephiso Somo

2de plek: Carla Mostert

1ste plek: Danny Visser

Van ons leerders gaan deelneem aan die eerste rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie op

29 April te Ben Viljoen, sowel as die Bosveld Kunstefees en die Interhoër redenaarskompetisie.

Ons hou vir julle duim vas!!

Netbal

Speler van die wedstryd Speler van die wedstryd

o/14A verloor Gail K. Mokwatlo

o/14B verloor Simoné Schoeman

o/15A verloor Stepane Niemandt

o/15B verloor Mahlatse Gwangwa

o/16A verloor Nolene Willemse

o/16B verloor Zandrie Barnard

2de verloor Brenda le Roux

1ste verloor Faith Ramuhala

Rugby

o/14 verloor 0 – 54

o/15 verloor 0 – 51

o/16 verloor 5 – 10

3de span verloor 0 – 19

2de span verloor 5 – 10

1ste span verloor 11 – 15 Attie de Witt

Hokkie

1ste verloor 1 – 2 Isabel Joubert

2de gelyk 0 – 0 Chantall Koekemoer

3de verloor Bronte-Anne Pullford

o/16A gelyk 1 – 1 Christelle Pretorius

o/15A verloor 0 – 3 Jonelle Holtzhausen

o/15B verloor 0 – 7 Tumi Shirinde

o/14A verloor 0 – 11 Kristen Potgieter

o/14B verloor 0 – 7 Stefany Seymore

1. Amy Peens dogters 15 – 16 jaar: 3de plek 100m vryslag

4de plek 100m vlinderslag

7de plek 200m rugslag

11e plek 200m IM

2. Rozelle Hattingh dogters 17jaar: 5de plek 200m IM

7de plek 200m vryslag

11e plek 100m vryslag

17 – 19 jariges: 2 x 8ste plekke behaal en 11e plek

3. Christo Grové seuns 15 jaar: 2de plek 100m rugslag

3de plek 200m rugslag

4de plek 50m rugslag

15 – 16 jariges: 5e en 6e plekke behaal

4. Ruhan Kruger seuns 14 jaar: 7de plek 50m borsslag

5. Dewald de Beer seuns 14 jaar: 11de plek 100m borsslag

12de plek 50m borsslag

6. Dedré Uys dogters 14 jaar: 11de plek 50m vlinderslag

15e plek 50m rugslag

13e plek 100m vlinderslag

7. Nita-Marie Nel dogters 14 jaar: 7de plek 50m vryslag

9de plek 50m rugslag

9de plek 100m vryslag

8. An-Mari Vorster dogters 14 jaar: 19de plek 50m rugslag

Gert van Deventer

Tinus Kloppers

Ontwerp en bou van konstruksie

Opmaak van pawiljoen

Laai van toerusting

MJ Kloppers

Schalk Roos

Besproeiing

Opmaak van pawiljoen

Laai van toerusting

Hennie Kruger Laai van toerusting

Verskaffing van vervoer vir konstruksie

Besproeiing en dienste van Schalk Roos

Dries Hurter Raad met besproeiing

Karin Hurter Borg en reëlings van banier

Esmé Claasens (Print Master) Borg en druk van banier

Terese Wyma Ontwerp van banier

Kier Vir professionele hulp en bystand

CK Signs Vir professionele en flinke diens met hoedjies

Frik du Toit Verskaffing van dirigente se klere

Rina Spies Koördineer van kos vir dirigente

Christien (Woolworths)

Amelia Schutte

Dirigent ouers

Dirigente kos, verversings en ander hulp

Mnr & Mev. Bhayat Dirigente vleis borg

Mnr. Van Dyk Kontant borg

Janelee Engelbrecht Choreografie

Johan Maritz

Jacobus Vorster en

Hans Beyneveldt

Opmaak en opruim van pawiljoene

Jurg Oosthuizen Vervoer van dirigente

Ilne en Henk Schutte

Verblyf van dirigente

Johan Venter (JS Venter Vervoer) Borg trok vir matrieks

Barbara van der Westhuizen Skenk hoola hoops

Johan Niemand Skenk en maak van sangborde.

 

Interhoër Medaljes
5 March 2010

Baie geluk aan Suzaan Vosser en Imogen van Wyk wat elk 3 goue medaljes verwerf het.

Antoinette Human, Klaas Galane, Verster Nel, Helene Peens, Kagiso Magongoa en Roché Nel het elk 2 goue medaljes verwerf.

Interhoër Top Tien
5 March 2010

1 100m Verster Nel S o/17 11.00sek Punte: 758

2 Hoogspring Juan Korff S o/15 1.75m Punte: 744

3 Verspring Klaas Galane S o/17 6.42m Punte: 703

4 100m Roche Nel So/15 11.60sek Punte: 698

5 400m Helene Peens D o/16 60.10sek Punte: 693

6 Hoogspring Lourens, JJ S o/14 1.60m Punte: 688

7 Hoogspring Estee Pretorius D o/14 1.50m Punte: 686

8 400m Imogen van Wyk D o/19 58.80sek Punte: 681

9 Spiesgooi Thiaan Kruger S o/19 58.90m Punte: 674

10 Driesprong Cecil Mothoa S o/19 13.66m Punte: 662

1. Al ons ouers wat ons luidkeels ondersteun het.

2. Elke interhoërsanger wat ons atlete oor die wenstreep gedra het.

3. Ons sangafrigters en dirigente. Julle optrede en opkoms was van hoogstaande

gehalte.

4. Ons atlete wat groot veggees openbaar het en nooit opgegee het nie.

5. Ons afrigters vir groot toewyding en harde werk.

6. Elkeen wat op een of ander manier ‘n bydrae gelewer het. Die mooi spangees en

samewerking maak Piet Potgieter onoorwinlik!!

« Vorige bladsy