RUGBY  Speler van die wedstryd
1e span gelyk 13 – 13 Jeremy Claassens
2de span verloor 10 – 26 Deon Kleyn
o/16 span verloor 0 – 19 Dieter Coersmeier
o/15 span verloor 12 – 47 Juan Korff
o/14 span verloor 5 – 24  

 

HOKKIE Speler van die wedstryd
1e wen 1 – 0 Suzaan Vosser
2de wen 5 – 0 Liandri van der Kolff
o/16A wen 1 – 0 Dené Venter
o/15A wen 1 – 0 Bianca Junius
o/14A wen 1 – 0 An-Mari Vorster

 

Provinsiale Rugby
21 May 2010

Die volgende spelers is vir die Limpopo spanne opgeneem. Baie sterkte vir julle onderskeie weke.

Craven week: 0/18 Marco Mason
Noordvaal week: John-Ross Eagar
Akademie week: Jeremy Claassens en Klaas Galane

Trofeëwenners

TROFEE

LEERLING

GR

Beste Gedramatiseerde Werk Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Gedramatiseerde Werk Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Form Werk Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Form Werk Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Monoloog Gr 8-9 Iné Vorster

9

Beste Monoloog Gr 10-12 Karin Visser

11

Bladlees Gr 8-9 Iné Vorster

9

Bladlees Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

Beste Onvoorbereide Werk Nelia Pretorius

12

Beste Redenaar Gr 8-9 Sulize vRooyen

8

Beste Redenaar Gr 10-12 Danny Visser

11

Beste Voordragprogram Mari vdWateren

10

Beste Bybelvoordrag Aninka JvRensburg

10

Beste Prestasie (nie-Moedertaal) Senathi Kgoele

10

Beste Mimiek: Voorbereid en Onvoorb. Nelia Pretorius

12

Susan vRooyen Gr 8-9 Iné Vorster

9

Senior Algeheel Gr 10-12 Nelia Pretorius

12

 

Die druk op Afrikaanse enkelmediumskole gaan op die duur beslis nie afneem nie.

Mnr. Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), waarvan die lede 90% Afrikaans is, sê die grootste redes hiervoor is demografie en politiek.

Die regering neig om die reg op toegang tot onderwys belangriker te ag as taalregte, sê hy.

Lees meer …

Wintersport
15 May 2010

Teen Frikkie Meyer (tuis)

Rugby

  Speler van die wedstryd
1e span wen 17-9 Nicolas Kotze
2de span verloor Nico Swarts
3de span verloor Eugene Marais
o/16 span verloor Johan Jacobz
o/15 span verloor Dandré Moolman
o/14 span verloor Dewald de Beer

Hokkie

  Speler van die wedstryd
1e span gelyk 1-1 Chantell Kruger
2de span wen 6-0 Melanie Scheepers
o/16A wen 5-2 Amy Peens
o/15A gelyk 0-0 Iné Vorster
o/15B verloor 0-2 Bianca Claassens
o/14A wen 3-0 Jacklyn Potgieter
o14/B verloor 1-5 Rochelle Beytell

 Netbal

  Speler van die wedstryd
1e span verloor Nita-Mari Nel
2de span verloor Lerato Lesoo
o16A verloor Pinkie Melloo
o/16B verloor Regina Ledwaba
o/15A verloor Michelle Makalela
o/15B verloor Mahlatse Gwangwa
o14/A verloor Lidene Kruger
Uitslae:

1. Gerald Kekana s/16 3e

2. Tess Bester d/17 3e

3. Stanley Blount s/14 7e

4. Sulize van Rooyen d/14 8e

5. Pierre Swanepoel s/15 12e

6. Neel Swanepoel s/15 18e

7. Zander Bronkhorst s/15 21e

Al ons atlete het deurgedring na die interprovinsiale byeenkoms: Hoërskool Noorderland 29 Mei 2010.

 

 

Hokkie Limpopo span
14 May 2010

Baie geluk aan die volgende hokkie spelers wat opgeneem is in die Limpopo spanne:

0/14B: Rojanka Myburgh
0/16A: Lenice van Eyk en Helene Peens
0/16B: Zetske du Toit
0/16C: Mari van der Wateren, Liezl Horn en Simoné van Wyk
0/18A: Nadia Peens

Bokkieweek
14 May 2010

Baie geluk aan Nita-Mari Nel wat gekies is vir die o/14 netbal span.

Limpopo Span
14 May 2010

Baie geluk aan Retha Smith en Janarize de Klerk wat opgeneem is in die 0/18 span.

Die klub het deelgeneem aan die PHS uitnodigings kompetisie teen 7 ander skole.

Jaco Boshoff (0/21 veer): 2 goud en 1 brons medalje
Annalize Steyn (0/21 veer): 2 brons medaljes
Skuts wat ook deelgeneem het was Linet Swanepoel en Shannen Blignaut.

« Vorige bladsy