TEN Trampolien
17 July 2010

Kristen Potgieter van TEN Potgietersrus tranpolienklub het aan die Gauteng Noord, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes gesamentlike trampoline kampioenskap deelgeneem op Saterdag 17 Julie te Pretoria. Dit was ‘n kwalifiserende byeenkoms vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Level 3 en hoër.

3de Eurotramp dogters 13-14 Lev 2 en

1e Double mini dogters 13-14 Lev 2

Landloop by Atok
17 July 2010

Baie geluk aan die volgende atlete:

Gerald Kekana 2e

Tess Bester 2e

Sulize van Rooyen 3e

Stanley Blount 4e

Zander Bronkhorst 9e

Neel Swanepoel 12e

Baie sterkte aan al ons atlete wat eerskomende Saterdag 24 Julie in Mussina deelneem.