Baie dankie aan al die ouers wat die inligtingsvergadering bygewoon het. Plekke is beperk, bespreek nou vir jou kind om saam met ons die toer mee to maak. Dit verseker om ‘n belewenis en hope pret te wees. Maandelikse afbetalings kan gedoen word.
Vir meer inligting skakel Lorinda Dekker gerus by die skool.
Thanks to all parents who attended the information meeting. Places are limited so book now for your child to go on tour with us. It promises to be an adventure and loads of fun. Monthly payments can be made.
For more information please contact Lorinda Dekker at the school.