Alumni

Welkom by die Alumni Tuisblad van Hoërskool Piet Potgieter.

Hierdie bladsy is geskep vir almal wat bande het met Hoërskool Piet Potgieter. Vir sommige mense is dit historiese bande en vir ander is dit bande waar hulle hul nog bevind. Sluit gerus aan by die groep.

Hoërskool Piet Potgieter Alumni