Net soos akademie en sport, kry kultuur sy regverdige aandeel by Hoërskool Piet Potgieter, waar elke leerling individuele aandag geniet om sy potensiaal op kulturele vlak te kan bereik.
- Koor
- Musiek
- Redenaars
- Revue
- Toneel
- Voortrekkers
Lees die nuutste Kultuur nuus hier…