![]()
- ‘n plek waar meester onderwysers daagliks leerders ontwikkel tot volwaardige volwassenheid.
- ‘n plek waar kinders sy/haar talente tot die hoogste vlak kan beoefen.
- ‘n skool waar dissipline ‘n hoë priporiteit is.
- ‘n skool waar normes, waardes en sedes geskoei is op die “Woord van God”.
- ‘n skool met uitmuntende fasiliteite.
- ‘n plek waar ‘n gees van opgewondenheid daagliks heers.
- ‘n plek waar alle moontlike aktiwiteite hetsy sport of kultuur, aangebied word.
- ‘n plek waar die kind spesiaal is.
- ‘n plek waar leiers ontwikkel word.
- ‘n plek waar die skoolfonds bekostigbaar is.
- ‘n skool met puik akademiese, sport en kultuur prestasies.
Skoolhoof: A. J. Hansen